My boek



ʼn Pragtige, glansbladsy boek, met een en twintig van Blog vir Jesus se gewildste plasings! 


Uit Hom deur Hom tot Hom, uitgegee deur Biblaridion, kan direk by my bestel word. Voltooi net die kontakvorm onderaan hierdie bladsy of stuur ʼn e-pos na madeleinev1010@yahoo.com en sluit die volgende inligting asseblief in: ʼn Posadres en die hoeveelheid boeke wat jy wil bestel. Ek sal dan 'n faktuur met bankbesonderhede aan jou stuur. Maklik! Die prys per boek is R50,00 en geen posgeld sal gevra word nie. Jasmyn Boekwinkel, in Hartebeespoort, hou ook die boek aan.

My gebed is dat hierdie boek tot seën sal wees vir elkeen wat dit lees en dat God daardeur verheerlik sal word.
Want, “Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge.
Aan Hom behoort die heerlikheid
tot in ewigheid!
Amen.”

         (Rom. 11:36)

Volg my op Facebook

Kontakvorm

Naam

E-pos *

Boodskap *

Gewilde plasings van hierdie blog

'n Brief aan my kind

Prysuitdeling

'n Brief aan Ma